Marlothpark bied verskeie unieke lodges as jy genoeg gebraai het of as jy vir vroulief wil bederf. Hierdie lodges is ook die ideale romantiese webgreekbestemmings vir 'n wittebrood of huweliksherdenkingsnaweek. Maak nie saak vir watter rede nie, net so lekker soo dit in die Wildtuin is kan dit ook net so lekker langs die wildtuin wees. Hier is Marlothpark se lodges:

 

 

Jabula Lodge, kroeg en restaurant

 

 

Terug Terug na bo