Sabie is 'n klein dorpie geleë in pragtige Drakensberge-eskarp en is sowat 'n uur se ry vanaf die Krugerwildtuin op die R536-pad. Sabie bied 'n verkeidenheid verblyfsopsies. Hier lys ons hierdie akkommodasieplekke wat oorweeg kan word as mens die Groter Krugerwildtuin wil besoek.

Sabie is die ideale bestemming vir mense lief vir fietsry of diegene wie graag die Panorama-roete wil verken. Dorpies naby Sabie sluit Pelgrimsrus en Graskop in. Akkommodasie word aangebied in gastehuise, selfsorghuise en woonstelle, oorde, herberge (lodges) en hotelle.

 

Sabie-selfsorgwoonstelle

 

Floreat Riverside Lodge

 

Reserveer vir Jock-Sabie Lodge

Reserveer Azalea

Sabie Star Chalets

Reserveer Oom Gawie se Plek

Reserveer Waterval SG Gastehuis

Reserveer Forrestview Guesthouse

Reserveer Sabie Town House Guest Lodge

 

Bespreek akkommodasie in Sabie
 

Voltooi asseblief hierdie vorm indien u verblyf in Sabie soek. Ons webwerf sal outomaties u besonderhede epos, met u Sabie akkommodasie behoeftes, aan ons adverteerders hier gelys.

 
  Voltooi asseblief die velde hieronder:
     
  Naam en van:
  Epos:
  Telefoon:
  Selfoon:
  Aankoms:
  Vertrek:
  Aantal volwassenes:
  Aantal kinders:
  Ander:
     
  Meld asseblief enige spesifieke vereistes, laat u vrae of lewer kommentaar:
   
 
   
 


 
Terug Terug na bo