Hazyview is 'n gunsteling alternatiewe verblyf-opsie indien jy nie binne die Krugerwildtuin kan plek kry nie. Hazyview is gerieflik naby aan die Numbi- en Phabeni-hekke van die Krugerwildtuin. Aangeheg volg 'n lys gastehuise, selfsorg-eenhede, bed-en-ontbytplekke asook kampplekke in die Hazyview-omgewing. Ons maak dit maklik vir jou om alternatiewe verblyf te kry indien die Wildtuin dalk vol bespreek is.

 

 

Terug Terug na bo