Witrivier is 'n dorpie net noord van Nelspruit, naby aan die Krugerwildtuin. Die Numbi en Phabeni hekke is die naaste ingange na die Krugerwildtuin. In hiedie afdeling lys ons die plekke wat akkommodasie in en rondom Witrivier bied. U bespreek u akkommodasie direk by die eienaars. 

Terug Terug na bo