Welkom by ons webwerf oor die Krugerwildtuin en die Groter Nasionale Krugerwildtuin. Ons webwerf fokus op verblyf binne die Krugerwildtuin in die kampe van die park sowel as privaat-akkomodasie binne én buite die Krugerwildtuin oftewel die Groter Nasionale Krugerwildtuin. Ons kan help met akkommodasie-besprekings binne sowel as buite die Krugerwildtuin of julle kan direk bespreek by die plekke wat akkommodasie bied buite die Krugerwildtuin. Die webwerf is 'n gerieflike bron van alle verblyfsopsies en aktiwiteite binne of naby die Wildtuin en kan help om julle Krugerwildtuinvakansie se akkommodasie- en aktiwitietsbehoeftes perfek te beplan en te bespreek.

Dié webwerf is ook tjokvol wenke, stories, legendes en inligting oor die wildlewe, roetes en dinge om te doen.

 

 

 

 

Welkom by die webwerf oor die groter Nasionale Krugerwildtuin.


Terug Terug na bo