Krugerwildtuin Trou Venue (Malelane) - 2020-02-06

Indien jy droom van 'n troue by die Krugerwildtuin is Krokodil Lapa trou venue teenaan die Krokodilrivier dalk die ideale venue vir jou troue. (Kruger view venue) Alhoewel nie binne die Krugerwildtuin nie kyk hierdie trou venue met sy netjiese tuine uit oor die Krokodilrivier. Die Lapa het 'n kroeg en kombuis vir die gebruik van troues e... meer

Romantiese Krugerwildtuin akkommodasie - 2020-01-30

Beplan jy jou wittebrood of 'n romantiese wegbreek naweek na die Krugerwildtuin? Thulamela in Hazyview, digby die Phabeni hek, bied die perfekte romantiese akkommodasie vir jou wegbreek naweek naby die Krugerwildtuin. Geleë slegs 15 km vanaf die Phabeni en Numbi hek is Thulamela die ideale basis vir jou Krugerwildtuin wittebrood of net rom... meer

Bekendstelling : Krugerwildtuin.co.za en 2020 advertensie tariewe - 2020-01-29

Baie dankie vir u belangstelling om op die webwerf www.krugerwildtuin.co.za te adverteer. Die webwerf fokus op verblyf binne sowel as buite die Krugerwildtuin. Gewilde webwerwe soos Lekkerslaap bewys dat daar 'n mark vir Afrikaans op die internet is. Ons bied aan mini-webwerwe in Afrikaans vir 'n leeftyd, teen 'n eenmalige fooi... meer

Krugerwildtuin.co.za Introduction and 2020 rates - 2020-01-28

Thank you for showing interest in advertising your accommodation establishment outside the Kruger National Park on our website which is more than 10 years old in 2020. The Kruger National Park is a popular attraction for Afrikaans speaking South Africans and popular websites such as Lekkeslaap have proven that there is a definite market for Afri... meer

Nyari, die mees eko-vriendelike kamp in die Krugerwildtuin - 2020-01-25

Fotos en storie deur Koos Marais Nyari is Sanparke se mees winsgewende kamp in die Nasionale Krugerwildtuin. Ten spyte daarvan is dit ook die kamp met die laagste impak op die omgewing. Die beste van alles is dat Nyari besoekers die geleentheid gee om in die veld te stap, onder begeleiding natuurlik, en dat die kamp geheel en al privaat is. D... meer

Punda Maria, Kruger se geheime juweel - 2020-01-11

Storie en fotos deur Koos Marais Ons was verlede jaar nie minder as vyf keer in die Kruger Nasionale Wildtuin en twee keer daarvan was ons in Punda Maria in die verre noorde. Die Roete Mense dink Punda Maria is oneindig ver, omdat hulle die afstand meet op die wildtuinpaaie vanaf die meer suidelike kampe. Dit is inderdaad só dat dit... meer

Goedkoopste Akkommodasie : Huur 'n Karavaan in die wildtuin - 2019-07-25

Indien u op soek is na die goedkoopste akkommodasie in die Krugerwildtuin oorweeg gerus om 'n Karavaan te huur vanaf Weltevreden Lodge in Marloth Park teenaan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Met Krokodilbrug ingangshek slegs 17 km vanaf Marlothpark is Marlothpark die ideale basis om die Krugerwildtuin te besoek. Foto : Karava... meer

Braai of ontbyt binne in die Wildtuin saam Royal Safaris - 2018-10-17

Royal Safaris het 'n baie lekker konsessie gekry om mense te neem op 'n Bosbraai of 'n Sjampagne ontbyt binne die Krugerwildtuin vanaf die Krugerwildtuin se Krokodilbrug hek. Hoe werk die bosbraai? Royal Safaris vertrek vanaf Marloth Park om 15:30 en dan 16:00 vanaf Krokodilbrug Hek.        ... meer

Bekostigbare luukse akkommodasie buite Krugerwildtuin - 2018-10-05

Die Krugerwildtuin raak vir alle Suid-Afrikaners elke jaar duurder, amper onbekostigbaar. Nou hoe gemaak as jy steeds die Krugerwildtuin wil besoek maar op soek is na bekostigbare dog luukse akkommodasie? Ek wou al lank reeds 'n prysvergelyking doen tussen dit wat akkommodasie vir 'n gesin van 4/5 persone binne die Krugerwildtuin sal kos... meer

Dagtoer na Mosambiek (Maputo) - 2018-09-04

Maputo is slegs sowat 100 kilometer vanaf Komatipoort geleë. 'n Lekker doending om te doen tydens jou Krugerwildtuin vakansie is om vir 'n dag deur te ry en Maputo te besoek. As jy nie self wil ry nie is Sandy of Wayne van African Dust Safaris and Tours die ideale gidse om jou na Maputo te vergesel. (Hulle doen ook dag en oornag ... meer

Gholf in en rondom die Krugerwildtuin - 2018-08-18

Die Krugerwildtuin word meer geassosieer met die groot 5 as met gholf. Maar kom ons gesels oor die Groot 5 as dit kom by gholfbane in en rondom die Krugerwildtuin. Mens sal onmiddelik wil dink aan Skukuza Gholfklub binne die Krugerwildtuin. Dan is daar natuurlik ook die baie eksklusiewe Leopard Creek in Malelane. Wat is die ander gunstelin... meer

Oopbekooievaar - 2018-08-11

Die oopbekooievaar is 'n besonderse interessante lid van die Ooievaarfamilie. Dit is nog 11 maande tot ons volgende besoek aan die Krugerwildtuin en ek het besluit om my kennis oor voëls van die Krugerwildtuin op te skerp. Hul bek is spesiaal geskep om varswater Mossels te kan eet. Hier pragfoto is geneem deur Arno Pietersen van Pri... meer

Noordelike deel van die Krugerwildtuin - 2018-05-27

Die noordelike deel van die Krugerwildtuin is dalk die wildtuin se bes bewaarde geheim. Vanoggend se blog inskrywing was geinspireer deur 'n foto van my broer Koos Marais wat hy op Facebook gedeel het. Hulle hou tans vakansie in Botswana. Die foto is van die baie skaars Pels Visuil. Foto : Pels Visuil deur Koos Marais Koos verte... meer

Verlange na die Krugerwildtuin - 2016-05-15

Vandag verlang ek na die Krugerwildtuin. Ek het bietjie lanklaas 'n blog uitgegee op die webwerf. Meeste van my blog-inskrywings en die inligting op die webwerf van die Krugerwildtuin is feitelike inligting en nie filosofies of emosioneel nie. Hierdie skrywe wat hopelik na iewers gaan lei op die koel wintersoggend in die Kaap is 'n ui... meer

Krugerwildtuin in Januarie: Deur die lens - 2016-02-01

Met die Junie/Julie-skoolvakansie om die draai en die langverwagte jaarlikse wildtuinvakansie 'n bietjie nader kan ek nie help om bloot vanaand 'n bietjie te loer na fotos van Private Kruger Safaris en Arno Pietersen (Veldgids en fotograaf) van Hazyview. Ek dink ek is beslis een wie 'n rit saam met hierdie ervare wildtuinmanne wil meema... meer

Dagbesoekers : Krugerwildtuin - Nuwe reëls - 2015-12-28

Nuwe dagbesoekers reëls is ingestel deur die bestuur van die Krugerwildtuin om toegang tot die Krugerwildtuin op piek dagbesoekers tye te reguleer: Dagbesoekers sal nou in staat wees om vooraf een van drie tydgleuwe te kies en te bespreek naamlik: Tydgleuf 1: Arriveer 0 - 2 ure ná hek opening tyd. (Somer maande 5:30 - 07:30) Tydg... meer

Desember 2015 - Nuusbrief van www.krugerwildtuin.co.za - 2015-12-02

U ontvang hierdie maandelikse nuusbrief omrede u op die webwerf van www.krugerwildtuin.co.za by die poslys ingeskakel het. Hierdie is die eerste maandelikse nuusbrief. Ek het reeds 8 jaar gelede begin met die idee van 'n Afrikaanse webwerf oor die Krugerwildtuin maar eers nou kans gekry om die webwerf ten volle te ontwikkel. Gelukkig blyk di... meer

Kampe van die Krugerwildtuin (Klikbare Kaart) - 2015-11-25

Om besoekers aan ons webwerf te help het ons 'n klikbare kaart gemaak wat jou sal lei na die kampe van die Krugerwildtuin se akkommodasie-besonderhede en nog meer: ... meer

Beste om binne of buite die Wildtuin te bly? - 2015-11-24

Is dit beter om tydens jou vakansie in die Krugerwildtuin binne of buite die Krugerwildtuin te bly? Die vraag is eintlik maar vir die meeste van ons met jong gesinne eintlik 'n doodeenvoudige vraag oor die beskostigbaarheid van akkommodasie. Ons woon byvoorbeeld in Kaapstad en net die koset om na die Krugerwildtuin te reis reeds 'n kopseer.... meer

Luiperd byt vrou dood in Wildtuin - 2015-11-22

My blog inskrywing van 20 November oor Luiperds kort 'n regstelling. Daar was 'n meer onlangse voorval van 'n vrou wat dodgebyt is deur 'n Luiperd in die Krugerwildtuin. Die voorval het eintlik gebeur in die Groter Krugerwildtuin area by Siyafunda Boskamp in die Hoedspruit omgewing. Die grensdrade tussen die Krugerwildtuin ... meer

Phabeni Wildsritte in Krugerwildtuin - 2015-11-22

Naby Hazyview is die Phabeni hek vanwaar Private Kruger Safaris wildsritte binne die krugerwildtuin onderneem. Dit is 'n lekker ervaring om in 'n oop voertuig deur die Wildtuin te ry. Wat die ervaring nog lekkerder maak is dat jy ander mense kan ontmoet wie ook lief vir die Krugerwildtuin is, dikwels mense van oral oor in die Wêreld. ... meer

Krugerwildtuin roete : Vanaf Krokodilbrug - 2015-11-21

Die Krugerwildtuin het baie roetes wat mens kan ry. Hierdie voorgestelde roete begin en eindig by Krokodilbrug Hek. Die Krokodilbrug hek is maar 17 kilometer van plekke soos Marloth Park en Ngwenya Lodge sowel as Komatipoort. Hierdie voorgestelde roete is dus ook ideaal vir mense wat by hierdie plekke oorslaap en die wildtuin as dagbesoekers besoek... meer

Krugerwildtuin op Faceboek - 2015-11-21

Hierdie webwerf , Die Krugerwildtuin (In Afrikaans) het ook sy eie Faceboek blad wat gevind kan word op die volgende skakel http:www.facebook.com/krugerwildtuin . Daar is egter ander plekke op die gewilde Sosiale Media Platform waar lekker saamgesels kan word. Hier is 'n paar van die mees gewilde Faceboek Groepe waar die tema handel ... meer

Renosters van die Krugerwildtuin - 2015-11-20

Die Renosters van die Krugerwildtuin is deesdae om die verkeerde redes in die nuus. Ons wil nie graag op ons webwerf gesels oor negatiewe dinge soos Renoster stropery in die Krugerwildtuin wat eintlik ‘n groot krisis in wording is nie. Korreksie : Is reeds ‘n groot krisis! Die bewaring van Renosters is een van die groot sukses storie... meer

Die Luiperd - Mooiste van die groot 5? - 2015-11-20

Die Luiperd moet seker die mooiste dier wees van die Groot 5. Vir die wie nog nie weet nie die groot 5 verwys na 'n term toegedig aan die 5 diere wat die gevaarlikste is om te jag en dit is die : Luiperd, Leeu,Olifant,Buffel en Renoster. Die dier wat die meeste mense in Afrika doodmaak is egter die Seekoei. Aangesien die Seekoei na water vlug w... meer

Bromvoël van die Krugerwildtuin - 2015-11-20

Daar is min voëls so interessant soos die Bromvoëls wat mens raakloop in die Krugerwildtuin. (Bucorvus leadbeateri (Southern ground-Hornbill)  Die ikoniese voël van die Krugerwildtuin is gelys as kwesbaar en moes weer hervestig word in die park. Hulle is kwesbaar as gevolg van habitatvernietiging en vervolging in ... meer

Krugerwildtuin Webwerf geskiedenis - 2015-11-15

Die Krugerwildtuin webwerf in Afrikaans is nog lank nie naby aan voltooid nie. Die webwerf sal ook nooit werklik voltooid wees nie. Ek deel graag hoe ek besluit het om met hierdie webwerf te begin en wat my politieke standpunt hieroor is. Ongelukkig blyk dit moet Afrikaners hulself regverdig as hul iets in hul eie taal wil doen. Hier is so bietj... meer


Terug Terug na bo