Nuusbrief/Blog


2018-09-04
Dagtoer na Mosambiek (Maputo)


Maputo is slegs sowat 100 kilometer vanaf Komatipoort geleë. 'n Lekker doending om te doen tydens jou Krugerwildtuin vakansie is om vir 'n dag deur te ry en Maputo te besoek.

As jy nie self wil ry nie is Sandy of Wayne van African Dust Safaris and Tours die ideale gidse om jou na Maputo te vergesel.

(Hulle doen ook dag en oornag toere na die Krugerwildtuin)

Hulle is gebaseer in Marlothpark maar kan jou optel in die omgewing van Krokodilbrug of Komatipoort.

Die toere begin vroeg (05:00)

Die toere sluit die volgende in:

  • Koffie en stop by Portugese bakkery in Matola
  • Toer van Maputo
  • Gebottelde water vir die reis
  • Baie smaaklike seekos vir middagete
  • Swem in die warm Indiese oseaan
  • Besoek aan die plaaslike vismark (neem jou koelhouer saam)
  • Aflaai teen 17:00 in Marloth Park

Toer sluit uit:

  • Visas
  • Drankies

Skakel vir Sandy op 071 680 7434 vir meer inligting of volg hulle op Facebook:

 

 

 

 



Kommentaar
Sit jou kommentaar by 
   

* Naam:   
* Epos:    
* Kommentaar:    
  Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie: 1 x 4 + 0 = ?
Antwoord:
 
Please leave this box blank.
 
Terug Terug na bo