Nuusbrief/Blog


2020-01-29
Bekendstelling : Krugerwildtuin.co.za en 2020 advertensie tariewe


Baie dankie vir u belangstelling om op die webwerf www.krugerwildtuin.co.za te adverteer.

Die webwerf fokus op verblyf binne sowel as buite die Krugerwildtuin.

Gewilde webwerwe soos Lekkerslaap bewys dat daar 'n mark vir Afrikaans op die internet is.

Ons bied aan mini-webwerwe in Afrikaans vir 'n leeftyd, teen 'n eenmalige fooi van R1,800. U kry u eie mini-webwerf en ook 'n plasing in die dorp of gebied teenaan die wildtuin. Daar is geen maandelikse fooie nie. Ons sal ook 'n blog insluit oor u plek waar ons spesifieke woorde sal teiken. ("Key Words")

U kry 'n mini webwerf wat ons vir sal opstel . Sluit die vertaling van u Engelse teks in. U kan natuurlik vir ons laat weet van enige veranderinge wat u wil hê.

Die webwerf is begin in 2009 en word bestuur deur Buddy Web Design (www.buddywebdesign.co.za) . Ons bou ook webwerwe vir tussen R2,500 en R4,000 eenmalig. Sien byvoorbeeld : https://www.belvedereonriver.co.za/home

Doen gerus soektogte soos Krugerwildtuin + Akkommodasie of Verblyf buite die wildtuin. U sal ons webwerf daar vind.

U webwerf kan ook 'n skakel kry vanaf www.krugerwilduin.co.za wat u eie webwerf se posisie op die internet sal verbeter.

Behalwe dat ons webwerf deur Google soektogte gevind word, skryf ons ook blogs wat ons op Facebook deel.

 



Kommentaar
Sit jou kommentaar by 
   

* Naam:   
* Epos:    
* Kommentaar:    
  Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie: 1 x 4 + 5 = ?
Antwoord:
 
Please leave this box blank.
 
Terug Terug na bo