Nuusbrief/Blog 2018-09-04 Dagtoer na Mosambiek (Maputo) Maputo is slegs sowat 100 kilometer vanaf Komatipoort geleë. 'n Lekker doending om te doen tydens jou Krugerwildtuin vakansie is om vir 'n dag deur te ry en Maputo te besoek. As jy nie self wil ry nie is Sandy of Wayne van African Dust Safaris and Tours die ideale gidse om jou na Maputo te vergesel. (Hulle doen ook dag en oornag toere na die Krugerwildtuin) Hulle is gebaseer in Marlothpark maar kan jou optel in die omgewing van Krokodilbrug of Komatipoort. Die toere begin vroeg (05:00) Die toere sluit die volgende in:
Toer sluit uit:
Skakel vir Sandy op 071 680 7434 vir meer inligting of volg hulle op Facebook:
|
Terug | Terug na bo |